Jesaja 65:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here: Soos wanneer iemand mos vind in ’n tros druiwe en sê: Verniel dit nie, want daar is ’n seën in — sal Ek doen ter wille van my knegte, om nie alles te verniel nie.

Jesaja 65

Jesaja 65:5-9