24. En voordat hulle roep, sal Ek antwoord; terwyl hulle nog spreek, verhoor Ek.
25. Die wolf en die lam sal saam wei, en die leeu sal strooi eet soos ’n bees, en stof sal die voedsel van die slang wees; hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op my hele heilige berg nie, sê die Here.