Jesaja 65:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EK het My laat raadpleeg deur wie na My nie gevra het nie; Ek het My laat vind deur die wat My nie gesoek het nie; aan ’n nasie wat na my Naam nie genoem is nie, het Ek gesê: Hier is Ek, Hier is Ek!

Jesaja 65

Jesaja 65:1-11