Jesaja 63:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Here, waarom laat U ons wegdwaal van u weë? Waarom verhard U ons hart, sodat ons U nie vrees nie? Keer terug ter wille van u knegte, die stamme van u erfdeel!

Jesaja 63

Jesaja 63:11-18