Jesaja 62:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy sal nie meer genoem word Verlatene nie, en jou land sal nie meer genoem word Wildernis nie. Maar jy sal genoem word: my welbehae, en jou land: die getroude; want die Here het ’n behae in jou, en jou land sal getroud wees.

Jesaja 62

Jesaja 62:2-5