Jesaja 60:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ja, op My wag die eilande, en die skepe van Tarsis kom vooraan, om jou seuns van ver te bring. Hul silwer en hul goud is by hulle, vir die Naam van die Here jou God en vir die Heilige van Israel, omdat Hy jou heerlik gemaak het.

Jesaja 60

Jesaja 60:2-16