Jesaja 6:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.

Jesaja 6

Jesaja 6:5-13