Jesaja 6:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as nog ’n tiende deel daarin is, sal dit weer wees tot verwoesting; maar soos by die terpentynboom en die eikeboom — as hulle omgekap word — ’n stomp oorbly, so sal die heilige geslag die stomp daarvan wees.

Jesaja 6

Jesaja 6:8-13