Jesaja 59:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal die Naam van die Here vrees van die westekant af, en sy heerlikheid van die opgang van die son af; want Hy sal kom soos ’n saamgeperste stroom wat die asem van die Here aandrywe.

Jesaja 59

Jesaja 59:17-21