Jesaja 58:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal jou lig deurbreek soos die dageraad en jou genesing skielik uitspruit; en jou geregtigheid sal voor jou uit gaan, die heerlikheid van die Here jou agterhoede wees.

Jesaja 58

Jesaja 58:7-14