Jesaja 58:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan sal jy jou verlustig in die Here, en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob; want die mond van die Here het dit gespreek.

Jesaja 58

Jesaja 58:11-14