Jesaja 58:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

ROEP uit die keel, hou nie terug nie, verhef jou stem soos ’n basuin! En verkondig aan my volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle sondes.

Jesaja 58

Jesaja 58:1-9