Jesaja 57:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar vir wie was jy bedug en bevrees? — want jy het ’n leuenaar geword en aan My nie gedink nie; jy het dit nie ter harte geneem nie. Is dit nie omdat Ek swyg nie, en dit baie lank al, dat jy My nie vrees nie?

Jesaja 57

Jesaja 57:9-16