Jesaja 54:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In ’n uitstorting van toorn het Ek vir ’n oomblik my aangesig vir jou verberg, maar met ewige goedertierenheid ontferm Ek My oor jou, sê die Here, jou Verlosser.

Jesaja 54

Jesaja 54:6-12