Jesaja 54:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want jou Maker is jou Man; Here van die leërskare is sy Naam; en die Heilige van Israel is jou Verlosser. Hy sal die God van die hele aarde genoem word.

Jesaja 54

Jesaja 54:3-6