Jesaja 54:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

JUBEL, onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, jy wat geen weë gehad het nie! Want die kinders van die eensame is meer as die kinders van die getroude, sê die Here.

Jesaja 54

Jesaja 54:1-2