Jesaja 52:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar nou, wat vind Ek hier? spreek die Here; want my volk is vir niks weggeneem, sy oorheersers maak geraas, spreek die Here, en my Naam word gedurigdeur die hele dag gelaster.

Jesaja 52

Jesaja 52:3-8