Jesaja 52:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want julle sal nie baie haastig weggaan en nie soos vlugtelinge vertrek nie; want die Here trek voor julle uit, en die God van Israel is julle agterhoede.

Jesaja 52

Jesaja 52:3-15