Jesaja 51:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ontwaak, ontwaak, beklee u met sterkte, arm van die Here! Ontwaak soos in die dae van die voortyd, onder die geslagte van lank gelede. Is dit nie u wat Rahab neergekap, wat die seemonster deurboor het nie?

Jesaja 51

Jesaja 51:1-12