Jesaja 51:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Luister na My, my volk, en neig die oor tot My, my nasie! Want ’n wet sal van My uitgaan, en Ek sal my reg vasstel as ’n lig van die volke.

Jesaja 51

Jesaja 51:1-7