Jesaja 51:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê jou Here, die Here, en jou God wat die saak van sy volk verdedig: Kyk, Ek neem die beker van bedwelming uit jou hand, die kelk van my grimmigheid; jy sal dit verder nie meer drink nie.

Jesaja 51

Jesaja 51:15-23