Jesaja 51:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sal dan die losgekooptes van die Here teruggaan en na Sion kom met gejubel, en ewige vreugde sal op hulle hoof wees; vreugde en blydskap sal hulle verkry; kommer en gesug vlug weg.

Jesaja 51

Jesaja 51:3-18