Jesaja 50:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Here Here help My; daarom kom Ek nie in die skande nie; daarom het Ek my aangesig gemaak soos ’n keisteen, en Ek weet dat Ek nie beskaamd sal staan nie.

Jesaja 50

Jesaja 50:1-9