Jesaja 50:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIE Here Here het My ’n geoefende tong gegee, dat Ek kan weet om die vermoeide te verkwik met woorde; Hy wek elke môre, Hy wek my oor om te hoor soos die leerlinge.

Jesaja 50

Jesaja 50:1-7