Jesaja 5:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die wingerd van die Here van die leërskare is die huis van Israel, en die manne van Juda is die tuin van sy verlustiging; en Hy het gewag op reg, maar kyk, dit was bloedvergieting; op geregtigheid, maar kyk, dit was geskreeu!

Jesaja 5

Jesaja 5:1-13