Jesaja 5:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sal ’n banier ophef vir die nasies in die verte, en Hy fluit vir dié volk daar aan die einde van die aarde; en kyk, gou, haastig kom hulle.

Jesaja 5

Jesaja 5:19-30