Jesaja 49:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ék het gesê: Tevergeefs het Ek My vermoei, my krag vir niks en vrugteloos verteer! Nogtans is my reg by die Here, en my loon is by my God.

Jesaja 49

Jesaja 49:1-13