Jesaja 49:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal jy in jou hart sê: Wie het vir my hierdie kinders gebaar, aangesien ek kinderloos en onvrugbaar was, verban en verstote? En wie het hulle grootgemaak? Kyk, ek het toe alleen oorgebly; hierdie kinders — waar was húlle?

Jesaja 49

Jesaja 49:20-26