Jesaja 49:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Slaan jou oë rondom op en kyk: hulle almal kom bymekaar, hulle kom na jou toe! So waar as Ek leef, spreek die Here, sekerlik sal jy hulle almal aansit soos ’n versiersel, hulle ombind soos ’n bruid.

Jesaja 49

Jesaja 49:17-26