Jesaja 48:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kom julle nader na My, hoor dit: Ek het van die begin af nie in die geheim gespreek nie; van die tyd af dat dit gebeur, is Ek daar! En nou het die Here Here my met sy Gees gestuur.

Jesaja 48

Jesaja 48:14-22