Jesaja 48:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kom bymekaar, julle almal, en luister! Wie onder hulle het dit verkondig? Hy vir wie die Here liefhet, sal sy welbehae voltrek aan Babel, en sy mag aan die Chaldeërs.

Jesaja 48

Jesaja 48:10-16