Jesaja 47:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy het jou vermoei met die menigte van jou planne; laat hulle tog optree en jou red — die wat die hemel indeel, die sterrekykers wat elke maand laat weet wat oor jou sal kom.

Jesaja 47

Jesaja 47:4-15