Jesaja 47:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom oorval ’n onheil jou wat jy nie sal weet om te besweer nie; en ’n onheil val op jou wat jy nie kan versoen nie, en skielik oorval jou ’n verwoesting sonder dat jy dit weet.

Jesaja 47

Jesaja 47:4-15