Jesaja 45:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

ter wille van Jakob, my kneg, en Israel, my uitverkorene, het Ek jou by jou naam geroep; Ek het jou ’n erenaam gegee, hoewel jy My nie geken het nie.

Jesaja 45

Jesaja 45:1-9