Jesaja 45:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek het hom verwek in geregtigheid, en al sy weë sal Ek gelykmaak; hý sal my stad bou en my ballinge loslaat sonder koopprys en sonder geskenk, sê die Here van die leërskare.

Jesaja 45

Jesaja 45:6-18