Jesaja 45:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here, die Heilige van Israel en sy Formeerder: Vra My aangaande die toekomstige dinge; vertrou my seuns en die werk van my hande aan My toe!

Jesaja 45

Jesaja 45:3-18