Jesaja 44:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Een gaan sederbome afkap, en hy neem ’n steeneik of ’n eikeboom en laat een vir hom opgroei onder die bome van die bos. Hy het ’n pynboom geplant, en die reën het dit grootgemaak.

Jesaja 44

Jesaja 44:10-16