Jesaja 43:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wat waens en perde, leërmag en held laat uittrek het; tesame lê hulle, hulle sal nie opstaan nie; hulle is uitgeblus, soos ’n lamppit uitgedoof.

Jesaja 43

Jesaja 43:16-21