Jesaja 43:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So sê die Here, jou Losser, die Heilige van Israel: Om julle ontwil het Ek na Babel gestuur, en Ek sal hulle almal as vlugtelinge laat afdaal, naamlik die Chaldeërs, in die skepe waarop hulle gejuig het.

Jesaja 43

Jesaja 43:10-18