Jesaja 42:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En tog is dit ’n beroofde en geplunderde volk; hulle is almal gebonde in kerkers, verborge in gevangenisse; hulle het ’n buit geword sonder dat iemand red, ’n plundering sonder dat iemand sê: Gee terug!

Jesaja 42

Jesaja 42:16-25