Jesaja 42:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sing tot eer van die Here ’n nuwe lied, sy lof van die einde van die aarde af — julle wat op die see vaar, en alles wat daarin is, eilande en bewoners daarvan.

Jesaja 42

Jesaja 42:1-18