Jesaja 42:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAAR is my Kneg wat Ek ondersteun, my Uitverkorene in wie my siel ’n welbehae het. Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring.

Jesaja 42

Jesaja 42:1-7