Jesaja 41:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie het dit gedoen en tot stand gebring? Hy wat die geslagte roep van die begin af; Ek, die Here, die Eerste, en by die laaste is Ek dieselfde.

Jesaja 41

Jesaja 41:1-9