Jesaja 41:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy sal hulle soek, maar hulle nie vind nie — die manne wat met jou twis; hulle sal word soos niks en soos ’n nietige ding — die manne wat teen jou oorlog voer.

Jesaja 41

Jesaja 41:9-14