Jesaja 40:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Elke dal moet opgevul en elke berg en heuwel klein gemaak word; en die bult moet ’n gelykte en die rotsagtige plekke ’n laagte word.

Jesaja 40

Jesaja 40:3-7