Jesaja 40:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? ’n Ewige God is die Here, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van sy verstand nie.

Jesaja 40

Jesaja 40:20-29