Jesaja 40:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy sit bo die kring van die aarde, en die bewoners daarvan is soos sprinkane; Hy span die hemele uit soos ’n dun doek en sprei dit uit soos ’n tent om in te woon.

Jesaja 40

Jesaja 40:19-23