Jesaja 40:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WIE het die waters met die holte van sy hand afgemeet, en van die hemele met ’n span die maat geneem, en in ’n drieling die stof van die aarde opgevang, en die berge geweeg met ’n weegtoestel en die heuwels met ’n weegskaal?

Jesaja 40

Jesaja 40:10-18