Jesaja 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar sal ’n afdak wees vir ’n skaduwee bedags teen die hitte en vir ’n skuilplek en toevlug teen die stortbui en die reën.

Jesaja 4

Jesaja 4:2-6