Jesaja 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wie in Sion oorgebly het en gespaar is in Jerusalem, dié sal heilig genoem word, elkeen wat onder die lewendes opgeskrywe is in Jerusalem —

Jesaja 4

Jesaja 4:1-6